WELKOM BY SONSTRAALGEMEENTE

#Leefomtedien – Ons slagspreuk herinner ons aan die lewe van Jesus wat ons elke dag,
oral navolg en waarin ons ons diepste bestaansvreugde en -sin vind.

Is jy nuut?

Baie welkom in ons gemeente.

Kom klop by die kerkkantoor aan vir hulp met jou aanpassing in die gemeente. Jou besonderhede word geneem en jou lidmaatbewyse aangevra. Jy sal ‘n jaarprogram met belangrike inligting oor eredienstye, gebeure, ens. ontvang.

Vir meer inligting, kontak gerus die kerkkantoor – 021 976 1236, kantoor@sonstraal.org.za

Datums om te onthou


7 Junie  09:30 Winter eredienstyd begin
Woensdag, 10 Junie – 11:00 Senior middagete by Bossa, Vredekloof
14 Junie – Familiediens, gelei deur Ds. Mia en ons kinders
Maandag, 15 Junie – Spesiale skoolvakansiedag
Dinsdag, 16 Junie – Jeugdag
Dinsdag, 16 Junie – 08:00 Senior Jeug Beach Clean-up
Vrydag, 26 Junie – Skole sluit
Dinsdag, 21 Julie – Skole heropen

Nuutste Preek

Ons preke is op ons YouTube kanaal beskikbaar.
Klik op die skakel hier onder.

Eredienste, 7 Junie

09:30 Erediens – Ds. Eugene Malan
18:00 Aanddiens – Ds. Zandré Marais
17:30 La Vie erediens – Ds. Eugene Malan

Bybelstudie & Huisgeloof

Klik HIER vir die nuutste
Bybelstudie en Huisgeloof

Lees hier oor ons bedieninge en waar jy betrokke kan raak.

Wat is Nuut?

Bankbesonderhede

NG Kerk Sonstraal
ABSA – Durbanville
Rekeningnommer: 1410580329
Takkode: 334810

Gebedsversoek

Lees die Kontak hier

Navrae