Ons jaartema vir 2021: Saam

by | Jan 15, 2021 | Artikels | 0 comments

In 2021 wil ons by Sonstraal saam-wees, saam-reis, saam-lag, saam-huil, saam-kuier, saam-werk, saam-groei, saam-dien, saam-eet, saam-bid, saam-luister, saam-sing, saam-vier, saam-wag, saam-stilword, saam-vertrou. Ons moet nuwe maniere vind om só saam te wees. Ons herinner jou dat jy deel is van ons saam en dat ons uitkyk vir jou. Ons sien uit na die reis saam met jou en jou huis. Mag jy aan jou lyf voel dat God saam met ons is.
Hier gaan ons… saam! 

https://youtu.be/lAVqeCZxxXQ

0 Comments

Submit a Comment

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.