Nuusbrief

by | Jul 29, 2021 | Nuus | 0 comments

Ons weeklikse elektroniese nuusbrief, die Kontak word op Donderdae uitgestuur, en bevat nuus rakende Sonstraal Gemeente en die gemeenskap. Maak seker jy het ingeskryf om die Kontak te ontvang, en bly so ingelig oor wat in en om die gemeente aangaan.

Die Sonstraal Snuffelgids 
advertensieblad word maandeliks uitgestuur. Vir meer inligting om daarin te adverteer, kontak die kommunikasie kantoor by 021 – 976 1236 of per epos by kommunikasie@sonstraal.org.za

 Hier is vorige uitgawes:

0 Comments

Submit a Comment

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui