Kontak

by | Nov 30, 2023 | Nuus | 0 comments

Ons weeklikse elektroniese nuusbrief, die Kontak word op Donderdae uitgestuur, en bevat nuus rakende Sonstraal Gemeente en die gemeenskap. Maak seker jy het ingeskryf om die Kontak te ontvang, en bly so ingelig oor wat in en om die gemeente aangaan.

Nuus

0 Comments

Submit a Comment

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.