Programme

by | Mei 15, 2024 | Vorms | 0 comments

DivorceCare is ’n weeklikse ondersteuningsgroep wat jou sal help om te genees van die pyn van egskeiding. Ontvang praktiese wenke en kry weer hoop vir die toekoms. Die program strek oor 13 weke.

Kry hulp │ Ontdek hoop │ Ervaar genesing

Voltooi die registrasievorm.

Registrasiekoste: R350

By die GriefShare-ondersteuningsgroep sal jy ‘n veilige plek, begrip, leiding en verligting vind vir die uitdagings van jou hartseer. Ons begin in die 3de kwartaal met die 13 weke GriefShare program.

Kom sluit by ons aan!

Voltooi die registrasievorm.

Registrasiekoste: R350