KATEGESE TYDENS LOCKDOWN

 

KATEGESE VIR 26 JULIE:

Junior Kategese (Laerskool tot Graad 6):

Senior Kategese (Groepies ontmoet digitaal om 18:30 en sluit aan by die Ignite-diens wat om 18:00 op YouTube uitgesaai word):

  • Les - 26 Julie (Hou dit asseblief byderhand vir julle ontmoetings Sondagaand)

_______________________________________________________________

KATEGESE VIR 12 JULIE:

Junior Kategese (Laerskool tot Graad 6):

Hierdie is 'n gespreksgids wat ouers vir alle kinders in die Junior Kategese kan gebruik. Ons vertrou dat julle dit sal geniet!

Senior Kategese (Groepies ontmoet digitaal om 18:30 en sluit aan by die Ignite-diens wat om 18:00 op YouTube uitgesaai word):

Indien daar jongmense (Graad 7 tot 10) is wat nog nie by 'n groep ingeskakel is nie, of wat nuut by ons aangesluit het, kontak asseblief vir Esta. Indien mentors nog nie met die groeplede kontak gemaak het nie, sal hulle dit voor die naweek doen om reëlings vir die digitale byeenkoms van Sondag te tref. Ons vertrou dat julle dit baie sal geniet!

Belydenisgroep (Graad 11):
Julle ontmoet Sondag om 18:30 digitaal in drie afsonderlike groepe. Skakel gerus in by die Ignite-diens wat om 18h00 op YouTube uitgesaai gaan word. Indien jy nog nie by 'n groep ingeskakel is nie, of nuut by ons inskakel, registreer asseblief by Esta. Ouers het hierdie week 'n brief met reëlings en groepindelings ontvang. Kontak ons gerus indien julle enige vrae het.

_______________________________________________________________

KATEGESE LESSE VIR 7 JUNIE:


KATEGESE LESSE V
IR 31 MEI:


KINDER PINKSTER
Ds. Ruan gaan daagliks ‘n baie kort opsomming gee van die boodskap wat deur die Leraars gepreek is in die oggend. Hulle eredienste sal al van 09:00 af beskikbaar wees en het julle as ouers heel dag tyd om hierdie erediens verkieslik saam met julle kinders te kyk. Ds. Ruan sal vir die Kinders ‘n kort opsomming gee en hier en daar ‘n lied om saam te sing.

Ignite Pinkster : Ds. Ruan het hande gevat saam met drie omliggende gemeentes om saam Pinkster aan te bied vir die Jeug. Sien aangehegte foto. Elke dominee van die verskeie Kerke kry ‘n beurt om te preek. Die formaat hiervan is ook kort en probeer ons om die Videos onder 10min te hou.

Beide die Kinder Pinkster en Connected Pinkster sal om 17: 00 uitgestuur word op die Whatsapp groepe. Ds. Ruan versoek dat hierdie lesse van Kinders en Connected Pinkster se boodskappe eers in die aand saam gedoen word. Indien daar enige versoeke is om die daaglikse les vroeër te ontvang, neem asb. die vrymoedigheid om vir ds. Ruan te kontak.

Beide hierdie lesse gaan vir kommunikasie doeleindes slegs op die onderskeie Whatsapp groepe uitgestuur word.

Indien jy nog nie op die Whatsapp Groep is nie stuur asb. ‘n Whatsapp na : 076 524 9328. Sê asb. In hierdie Whatsapp of jy ‘n ouer of tiener is.

Mag ons hierdie jaar, soos elke jaar iets besonders ervaar in hierdie tyd. Ek hoop die Here seën elkeen van julle, net soos Hy met hierdie reën die aarde seën.

Groete en Vrede in Christus.
Ruan Janse Van Rensburg
0716352898

 

LESSE VIR 24 MEI:

LESSE VIR 17 MEI:


LESSE VIR 10 MEI:

 

LESSE VIR 19 APRIL:

 

LESSE VIR 12 APRIL:

 
LESSE VIR LYDENSTYD:

 

Let wel: Ruan is beskikbaar om enige kategese- of jeugverwante navrae te ontvang. Kontak hom by 071 635 2898, of stuur vir hom 'n epos.