Finansies in Fokus

fokusopfinans2

As kerkraad verlang ons na ons samekomste en lekker kuiers saam met julle!
Maak vir jou ‘n koppie koffie en laat ons toe om, deur middel van hierdie brief en video,
‘n paar minute by julle te kuier.