WELKOM BY SONSTRAAL GEMEENTE

#Leefomtedien – Ons slagspreuk herinner ons aan die lewe van Jesus wat ons elke dag,
oral navolg en waarin ons ons diepste bestaansvreugde en -sin vind.

Is jy nuut?

Baie welkom in ons gemeente.

Kom klop by die kerkkantoor aan vir hulp met jou aanpassing in die gemeente. Jou besonderhede word geneem en jou lidmaatbewyse aangevra. Jy sal ‘n jaarprogram met belangrike inligting oor eredienstye, gebeure, ens. ontvang.

Vir meer inligting, kontak gerus die kerkkantoor – 021 976 1236, kantoor@sonstraal.org.za

Datums om te onthou

 

15 Oktober – Senior busuitstappie na Riebeeck-Kasteel
21-23 Oktober – Senior wegbreek (The Other House)
24-26 Oktober – Familiekamp, Stay @ Goudyn, Rawsonville
26 Oktober – 18:00 Belydenisaflegging tydens aanddiens
2 November – Dankofferfees
9 November – Kinderdiens
23 November – 19:00 Kerssangdiens by die kerksentrum
30 November – Legato Kerssangdiens
7 Desember – La Vie Kerrssangdiens
Woensdag, 10 Desember – Skole sluit
Dinsdag, 16 Desember – Versoeningsdag
Donderdag, 25 Desember –Kersdienste (08:00 & 09:30)
Vrydag, 26 Desember –  Welwillendheidsdag

Kantoor gesluit: Maandag, 22 Desember 2025 tot Dinsdag, 6 Januarie 2026

Nuutste Preek

Ons preke is op ons YouTube kanaal beskikbaar.
Klik op die skakel hier onder.

Eredienste

19 Oktober

09:00 Erediens – Ds. Carika du Plessis
18:00 Aanddiens – Ds. Zandré Marais
17:30 La-Vie erediens – Ds. Carika du Plessis

Bybelstudie & Huisgeloof

Klik HIER vir die nuutste
Bybelstudie en Huisgeloof

Wat is Nuut?

Bankbesonderhede

NG Kerk Sonstraal
ABSA – Durbanville
Rekeningnommer: 1410580329
Takkode: 334810

Gebedsversoek

Lees die Kontak hier

Navrae