Die Sonstraal Seniorgroep kom maandeliks bymekaar vir verskeie aktiwiteite en is oop vir alle senior lidmate van Sonstraal Gemeente. By geleentheid tree kunstenaars by die byeenkomste op en uitstappies word gereël wat deur almal geniet word. By hierdie geleenthede groei ou vriendskappe en word nuwe vriendskappe gevorm.

Vir meer inligting, kontak vir Sam Nel by tel. 021 981 6285.