Kostes:
- Classified Small formaat: R10 vir 30 dae of R100 vir 12 maande
- Blok advertensie: R100 vir 30 dae of R1 000 vir 12 maande
Stuur jou advertensie aan ons by kommunikasie@sonstraal.org.za
Bankbesonderhede:
NG Kerk Sonstraal
ABSA – Durbanville │ Rekeningnommer: 1410580329 │ Takkode: 334810
Verwysing: Gebruik jou naam en ‘Advert’
Die kerkkantoor word gereeld gekontak deur mense wat verblyf soek. Indien jy nie hier wil adverteer nie, maar ‘n plekkie het wat beskikbaar is, laat weet gerus die kerkkantoor. Ons sal die inligting hou vir as mense skakel en verblyf soek. Tel: 021 976 1236.
All Routes Cape: Pendel diens (Shuttle) na en vanaf lughawe of enige pendel/”shuttle” vervoer in Kaapstad & Boland omgewing. Kontak Ronald 084 442 0608. (30/12/2026)
ALUZINC MOTORHUISDEURE asook outomatisering van motorhuisdeure en hekke. Herstel en nuwe installasies. Kontak: Wilfred Grebe, 083 261 3920.
ANNIQUE Natuurlike skoonheids- en gesondheidsprodukte: Kontak my gerus om aan te sluit by my WhatsApp groep, vir aanbiedinge, pryse en veel meer! Amorette Herselman: 083 463 5052
AVON BESTELLINGS & NUWE AVON AANSLUITINGS: Kontak Alta van Wyk by 073 632 6131. Epos: altavanwyk.avon@gmail.com
CHARS:
- Felicity Bailey (43 jaar oud) soek ‘n Saterdag werk. Kontak haar by 064 688 0390. (15/10)
DJ DIENSTE: Troues, partytjies, spesiale geleenthede of enige ander funksies. Kontak Jandré by 081 043 5271 of jandrevanderwesthuizen@yahoo.com
Ervare Persoonlike Assistent opsoek na posisie in Noordelike Voorstede: Ek is ‘n sorgsame, veerkragtige individu met 35+ jare ervaring as PA. Is u ‘n afgetrede direkteur wat dalk nog aktief betrokke is met kontrakwerk, opsoek na ‘n persoonlike assistent wat bereid is om alles te doen om u besigheidsomgewing en persoonlike lewe meer georganiseerd te handhaaf?Ervaring sluit ook in koördinering van direkteur se mediese versorging, onderhou van eiendomme, bestuur en ondersteun van huishoudelike personeel en hantering van salarisse, vereffening van rekeninge, hantering van konfidensiële banksake en rekonsiliasies van maandelike bankstate, optrek van skedules van inkomste en uitgawes, indiening en opvolg van mediese fonds eise, reisreëlings, asook dikteer werk en algemene admin. Kontak Carina John 083 299 6926.
FOTOBOEKE maak wonderlike geskenke – veral as Kersgeskenk: Ek werk van gedrukte en digitale fotos. Teks kan bygevoeg word. Bestel joune vandag! Kontak Belinda van Vuuren by 076 965 6961 / Facebook
GEE SARS JOU NAGMERRIES? Dis nie meer nodig nie, met 20 jaar SARS ondervinding en 9 jaar in die privaat sektor, kontak Christelle 083 280 5721 (na-ure). Geregistreerde belastingpraktisyn.
GEREGISTREERDE SKULDBERADER: Oorweldig deur skuld? Nooit genoeg geld om deur die maand te kom nie? Konsolideer en betaal minder op skuld. Kontak my gerus vir n gratis konsultasie. Verminderde paaiemente, verlaagde rentekoerse en onmiddellike verligting. Kontak Johann by 082 879 0590 of epos johann@debtmasters.biz
KOMMUNIKASIE EN MENSEVERHOUDINGE: Ek is ‘n afgetrede dosent en Kommunikasievaardighede is waarin ek spesialiseer. Ek spits my deesdae toe as motiveringspreker. Kontak my gerus vir jou besigheid as jy voel die personeel kort ‘n opkikkering/opknapping in hul kommunikasie en menseverhoudinge. Almarie Geldenhuys 083 2704039.
METGESEL VIR BEJAARDES (met geen Dementia en Altzheimers). Ek kan sorg vir mense wat moeilik loop en nie meer kan bestuur nie. My dienste behels onder andere die volgende: 1) Ligte take soos om hulle vir die dag uit te vat. 2) Na doktersafsprake te neem. 3) Huis skoonmaak 4) Voorbereiding van etes. Ek kan inslaap. Enige familielede kan my met ‘n geruste hart kontak. Helma Zeelie, 082 326 6660 op WhatsApp.
OUTOMATISERING VAN MOTORHUISDEURE EN HEKKE. Ons doen ook herstelwerk. Pierre du Toit 083 324 8908
PROFESSIONELE MAKELAAR:
FP Norval & Associates, Professionele Versekerings, beleggings en Pensioen Makelaars. By ons kom die kliënt eerste. Tel. 021 976 0808, Sel 082 482 4043, Epos pietnorval@mweb.co.za
TIKWERK: Is te veel tikwerk besig om u te oorweldig? Ek kan help daarmee: kontrakte, verslae, take – enige tikwerk of data prosessering. Kontak Lizelle
082 325 7385.
VERPLEEGSTER: Elmarie, ’n gekwalifiseerde verpleegster bied haar dienste, as oppasser, bedags of saans asook waar persone, baba’s en kinders opgepas moet word. Met haar mediese agtergrond sal sy dus ook regstaan met die versorgingsgedeelte. Kontak Elmarie Welgemoed,
072 781 7810.

