
SENIORS
Baie van ons lidmate val in die senior kategorie. Vir hulle is die Sonstraal Seniorgroep gestig waarby alle seniors in die gemeente kan inskakel. Hierdie groep is nog jonk van gees, en kom gereeld byeen en neem deel aan verskeie aktiwiteite en byeenkomste.
Vir meer inligting, of om deel te word van hierdie groepe, kontak die kerkkantoor tel. 021 976 1236.