Godsdiensonderrig aan Laerskoolkinders

by | Jul 27, 2022 | Jeug | 0 comments

Ferdinand Deist het in 1991 daaroor ‘n boek geskryf wat deur J.L. van Schaik uitgegee is [ISBN 0-627-01736-3]. Ongelukkig is dit nie meer in die handel beskikbaar is nie. Elke week gaan ons ‘n gedeelte daaruit plaas by ‘n skakel. Ons doen dit met erkenning en waardering teenoor die uitgewers en skrywer, Ferdinand Deist.

0 Comments

Submit a Comment

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.