by Belinda | Apr 29, 2026 | Algemeen
Sonstraal hou weer basaar en ons het JOU hulp en bydrae nodig!Dis die geleentheid waar ons heerlik saamwerk, kuier en ontspan! Teken die datum aan.Hier kom ‘n ding! Waar en hoe kan jy betrokke wees of ’n bydrae maak om Sonstraal se basaar ’n fees te maak? ...
by Belinda | Apr 10, 2026 | Algemeen
Liewe ouer Ons nooi jou hartlik uit na ons toerustingsgeleenthede oor die volgende drie maande. Hierdie sessies is spesifiek ontwerp om ouers te ondersteun, toe te rus en te bemoedig in hul belangrike rol. Ons besef dat die lewe dikwels vinniger beweeg as wat ons kan...
by Belinda | Feb 3, 2026 | Nuus
Ons gemeente leef en groei wanneer elkeen sy of haar plek inneem.Nie alles gebeur vanself nie, en ons kan dit ook nie alleen doen nie —dit is juis deur saam te dien dat ons kerk werklik kerk is.Betrokkenheid lyk vir elkeen anders, maar daar is plek vir...
by Belinda | Jan 27, 2026 | Algemeen
Kostes: Classified Small formaat: R10 vir 30 dae of R100 vir 12 maande Blok advertensie: R100 vir 30 dae of R1 000 vir 12 maande Stuur jou advertensie aan ons by kommunikasie@sonstraal.org.za Bankbesonderhede:NG Kerk SonstraalABSA – DurbanvilleRekeningnommer:...
by Belinda | Jan 14, 2026 | Algemeen
Hulp en aanmoediging na die dood van ‘n geliefde. By die GriefShare-ondersteuningsgroep sal jy ‘n veilige plek, begrip, leiding en verligting vind vir die uitdagings van jou rouproses.Kom sluit by ons aan! Dinsdagaande: 18:00 – 20:00te...
Nuutste Opmerkings