Sonstraal hou weer basaar en ons het JOU hulp en bydrae nodig!
Dis die geleentheid waar ons heerlik saamwerk, kuier en ontspan!

Teken die datum aan.
Hier kom ‘n ding!

Waar en hoe kan jy betrokke wees of ’n bydrae maak om Sonstraal se basaar ’n fees te maak? 

Voltooi asb. die vorm.

Vir finansiële bydrae:

Bankbesonderhede:
NG Kerk Sonstraal
ABSA – Durbanville
Rekeningnommer: 1410580329
Takkode: 334810
Verwysing:  Basaar