Sonstraal predikante
Ons het ‘n dinamiese span predikante wat die gemeente met die Woord bedien. Elke predikant het ʼn area waar hulle betrokke is en bied pastorale ondersteuning aan lidmate wat ‘n behoefte daaraan het. Hulle kan kreatief wees en inisiatief neem om die taak waartoe hulle geroep is, tot reg te laat kom.
Ds. Carika du Plessis
Kontak nr: 082 925 3573
Fokusareas:
-
Erediensbediening
-
Pastoraat
Ds. Eugene Malan
Kontak nr: 083 299 8100
Fokusareas:
-
Erediensbediening
-
Pastoraat
Ds. Mia Oliver
Kontak nr: 082 713 9998
Fokusareas:
-
Junior jeug-bediening
Ds. Zandré Marais
Kontak nr: 072 110 1410
Fokusareas:
-
Senior jeug-bediening




