Hulp en aanmoediging na die dood van ‘n geliefde.

By die GriefShare-ondersteuningsgroep sal jy ‘n veilige plek, begrip, leiding en verligting vind vir die uitdagings van jou rouproses.
Kom sluit by ons aan!

Dinsdagaande: 18:00 – 20:00
te Sonstraalkerksentrum
h/v Hebron- en Tulipstraat, Amanda Glen, Durbanville
Koste: R350pp


Registreer hier:

Hier is ‘n kort video oor wat om te verwag.

https://youtu.be/ztB8zAydmf4