Kostes:
- Classified Small formaat: R10 vir 30 dae of R100 vir 12 maande
- Blok advertensie: R100 vir 30 dae of R1 000 vir 12 maande
Stuur jou advertensie aan ons by kommunikasie@sonstraal.org.za
Bankbesonderhede:
ABSA – Durbanville
Rekeningnommer: 1410580329
Takkode: 334810
Verwysing: Gebruik jou naam en ‘Advert’
All Routes Cape: Pendel diens (Shuttle) na en vanaf lughawe of enige pendel/”shuttle” vervoer in Kaapstad & Boland omgewing. Kontak Ronald 084 442 0608. (30/12/2026)
ALUZINC MOTORHUISDEURE asook outomatisering van motorhuisdeure en hekke. Herstel en nuwe installasies. Kontak: Wilfred Grebe, 083 261 3920.
ANNIQUE Natuurlike skoonheids- en gesondheidsprodukte: Kontak my gerus om aan te sluit by my WhatsApp groep, vir aanbiedinge, pryse en veel meer! Amorette Herselman: 083 463 5052
AVON BESTELLINGS & NUWE AVON AANSLUITINGS: Kontak Alta van Wyk by 073 632 6131. Epos: altavanwyk.avon@gmail.com
🏡🐾 BETROUBARE HUIS- EN TROETELDIEROPPASER:🐾🏡 Gaan jy weg? Jou huis en troeteldiere is veilig by my! Betroubaar, verantwoordelik en wonderlik met diere. Kontak David Beukes gerus vir ’n kwotasie op 083 304 7665. (13/04)
CHAR DIENSTE:
- Marlene Bottoman soek charwerk. Sy woon in Wallecedene, is Afrikaanssprekend met goeie verwysings. Kontak Marlene by 063 636 2081. (31/03)
- Ester soek 3x per week permanente werk: Dinsdae, Woensdae en Vrydae. Verwysing 083 441 3998. Kontak Ester op 063 388 7983. (31/03)
DJ DIENSTE: Troues, partytjies, spesiale geleenthede of enige ander funksies. Kontak Jandré by 081 043 5271 of jandrevanderwesthuizen@yahoo.com
FOTOBOEKE maak wonderlike geskenke: Ek werk van gedrukte en digitale fotos. Teks kan bygevoeg word. Bestel joune vandag! Kontak Belinda van Vuuren by 076 965 6961 / Facebook
GEE SARS JOU NAGMERRIES? Dis nie meer nodig nie, met 20 jaar SARS ondervinding en 9 jaar in die privaat sektor, kontak Christelle 083 280 5721 (na-ure). Geregistreerde belastingpraktisyn.
GEREGISTREERDE SKULDBERADER: Oorweldig deur skuld? Nooit genoeg geld om deur die maand te kom nie? Konsolideer en betaal minder op skuld. Kontak my gerus vir n gratis konsultasie. Verminderde paaiemente, verlaagde rentekoerse en onmiddellike verligting. Kontak Johann by 082 879 0590 of epos johann@debtmasters.biz
KOMMUNIKASIE EN MENSEVERHOUDINGE: Ek is ‘n afgetrede dosent en Kommunikasievaardighede is waarin ek spesialiseer. Ek spits my deesdae toe as motiveringspreker. Kontak my gerus vir jou besigheid as jy voel die personeel kort ‘n opkikkering/opknapping in hul kommunikasie en menseverhoudinge. Almarie Geldenhuys 083 2704039.
METGESEL VIR BEJAARDES (met geen Dementia en Altzheimers). Ek kan sorg vir mense wat moeilik loop en nie meer kan bestuur nie. My dienste behels onder andere die volgende: 1) Ligte take soos om hulle vir die dag uit te vat. 2) Na doktersafsprake te neem. 3) Huis skoonmaak 4) Voorbereiding van etes. Ek kan inslaap by die persoon. Enige familielede kan my met ‘n geruste hart kontak. Kontak Helma Zeelie op WhatsApp – 082 326 6660.
OUTOMATISERING VAN MOTORHUISDEURE EN HEKKE. Ons doen ook herstelwerk. Pierre du Toit 083 324 8908
PROFESSIONELE MAKELAAR:
FP Norval & Associates, Professionele Versekerings, beleggings en Pensioen Makelaars. By ons kom die kliënt eerste. Tel. 021 976 0808, Sel 082 482 4043, Epos pietnorval@mweb.co.za
TIKWERK: Is te veel tikwerk besig om u te oorweldig? Ek kan help daarmee: kontrakte, verslae, take – enige tikwerk of data prosessering. Kontak Lizelle
082 325 7385.
VERPLEEGSTER: Elmarie, ’n gekwalifiseerde verpleegster bied haar dienste, as oppasser, bedags of saans asook waar persone, baba’s en kinders opgepas moet word. Met haar mediese agtergrond sal sy dus ook regstaan met die versorgingsgedeelte. Kontak Elmarie Welgemoed,
072 781 7810.
WISKUNDE TUTOR: Het jou kind net daardie tweede verduideliking nodig om die wiskunde te verstaan? Ek help graag. Ek werk veral met graad 4, 5 en 6 leerders. Kontak my (Ronel) via WhatsApp op 082 333 6750.
FOR SALE: SAMSUNG MACHINE: Color WHITE TOP LOADER/9Kg load capacity WOBBLE TECHNOLOGY – Hot & Cold water Inlets with 2 x hoses/ Images available via WAPP transmissions – Original Operating Manual with Washing Machine in Mint Condition -Selling for R2,150 – WAPP messages only @ mobile 067 766 5643
Klik op die advertensies vir ‘n
groter weergawe
Vakatures:
