Hulp en aanmoediging na die dood van ‘n geliefde.
By die GriefShare-ondersteuningsgroep sal jy ‘n veilige plek, begrip, leiding en verligting vind vir die uitdagings van jou rouproses.
Kom sluit by ons aan!
Dinsdagaande: 18:00 – 20:00
te Sonstraalkerksentrum
h/v Hebron- en Tulipstraat, Amanda Glen, Durbanville
Koste: R350pp
Registreer hier:

