Raak betrokke

 

Ons gemeente leef en groei wanneer elkeen sy of haar plek inneem.
Nie alles gebeur vanself nie, en ons kan dit ook nie alleen doen nie —
dit is juis deur saam te dien dat ons kerk werklik kerk is.
Betrokkenheid lyk vir elkeen anders, maar daar is plek vir almal.
Elkeen se betrokkenheid, groot of klein, maak ’n verskil.

 

Lees ons Bedieningsboekie  met inligting oor die verskillende diensgroepe en kommissies waarby jy betrokke kan raak.

Vul die vorms hier onder in sodat die kerkkantoor met jou kan kontak maak.
Neem kennis – Daar is 3 diensgroepe:
1. Ondersteuning, 2. Gemeenteversorging en 3. Kerk in Konteks.
Gaan na die een waar jy wil inskakel.

Vir meer inligting, skakel die kerkkantoor – 021 976 1236

 

Diensgroep = Ondersteuning
Diensgroep = Gemeenteversorging
Diensgroep = Kerk in konteks

0 Comments

Submit a Comment

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.